Skip to product information
1 of 1

My Store

"O, Aarde...!"

"O, Aarde...!"

Regular price R 220.00 ZAR
Regular price Sale price R 220.00 ZAR
Sale Sold out
Quantity
Hierdie is geen reisgids, maar doodgewoon geselsstories oor indrukke van plekke wat my bygebly, laat wakkerlê en tot my siel gespreek het. Ek het 'n onblusbare wanderlust oor wat agter die horison lê, en met verwondering te beleef."
"Dan word ek in my spore deur die wonderlikste aangesig gestuit. Die ikoniese klipbrug van Mostar, 'n simbool van rekonsiliasie, span soos 'n sierlike reënboog oor diep, turkoois water; die rippelende refleksie 'n sirkel van ewige lewe in die goue aandlug
View full details